Korpus: afr-za_web_2013_30K

Weitere Korpora

2.5.23 Distribution of Letter W in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 9100 ‘n Kamp van ‘n leeftyd.
1 9039 Hulle, hierdie kinders het nie net hulle harte oopgemaak vir die slagoffers nie, maar ook die bietjie wat hulle reeds het gedeel met die kinders van die ontneemde slagoffers.
2 5691 Woorde wek maar dade trek.
3 3236 Of ons nou daarvan hou of nie, dit is noodsaaklik en nodig om onverwyld in werking gestel te word.
4 1605 Die gebou is opgerig met fondse wat die ouers ingesamel het, terwyl die Eden Distriksmunisipaliteit ‘n stewige bydrae gelewer het vir die finale afronding en die aanbring van ‘n afdak.
5 789 Die laasgenoemde wysigingswetsontwerp dien steeds voor die Parlement - en indien dit aanvaar word sal dit die regering op nasionale vlak die mag gee om in te meng in `n wye reeks munisipale funksies.
6 329 Vele wetenskaplikes bevraagteken egter hierdie aanname by wyse van beide wetenskaplike bewyse en filosofiese argumente, maar word helaas of net geïgnoreer of afgewys as onkundig ten aansien van die feite.
7 126 Nuwe swart senior bestuurders kom gewoonlik met ‘n nuwe struktuur (vir die volgende 5 jaar), maak miljoene uit die firma in salarisse, en miljoene uit bonusse wat die ander werkers nie beskore is nie, en beweeg aan.
8 54 Die megaliete (reuseklip stellasies en monumente) wat op verskeie plekke in Europa gevind kan word dateer vêr genoeg terug dat dit beduidend is van beskawings wat daar was in dieselfde tyd as wat daar ontwikkeling in Mesopotamië was.
9 14 24 God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid Duplisering en verspreiding word toegelaat sonder veranderinge en met verwysing na die outeur (Willem Botha) en webruimte (www.
10 12 Wanneer geweeg word of die Afrikaner kwesbaar is, word te maklik na die Ruperts gekyk en te moeilik na hulle wat in die buiteland moet werk om ‘n gesin tuis te onderhou, of hulle wat in die sogenaamde wit plakkerkampe woon.
11 2 Hierdie lanolien word met ’n spesiale proses uit die wol gewin en gesuiwer, terwyl sand en stukkies plante ook in lang vate met warm water en suiweringsmiddels uit die wol gewas word.
12 2 Ek wens ek kon weer daai kind wees Wat sorgvry leef wat net myself wou wees Hierdie is die kringloop van die lewe Dit begin waar dit wil en eindig waar dit sal Maar tussen-in moet jy doen wat jy kan.
15 1 Ook wil ek nie ontken dat daar buite ons skynwonderwerke ook ware wonderwerke sou kon bestaan nie; want skynwonderwerke moet altyd deur ware wonderwerke voorafgegaan word, omdat die mense andersins nie so maklik ooit skynwonderwerke kon uitgevind het nie.
175 msec needed at 2018-04-02 17:41